wapen

banner
 
 
  Tuis
  Geskiedenis
  Personeel
  Nuus
  Kalender
  Fotos
  Gedragskode
  Akademie
  Sport
  Kultuur
  Leierskap
  Versorging
  Fasiliteite
  Koshuise
  Cuisine
  Borge
  Oud-Kwaggas
  Kontak
6
Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1700 leerders. Ons wil elke leerder as totale mens laat ontwikkel en die nodige kennis en praktiese ondervinding gee om die beroepslewe met vertroue aan te pak. Ons wil ook hê dat elkeen die lewe in oorvloed moet geniet. Kwaggas bied 'n kwaliteit opvoeding vir 'n kwaliteit lewe.
skool

Die skool bied ‘n wye vakkeuse, ‘n verskeidenheid kultuur- en sportaktiwiteite en hope geleentheid vir mensontwikkeling. Outeniqua is bekend vir sy uitstekende akademiese onderrig, puik akademiese onderrigfasiliteite, goed opgeleide, hoogs gemotiveerde en entoesiastiese personeel, tradisieryke geskiedenis, verrykende en karaktervormende kultuurbeoefening, vele sportgeleenthede, skitterende sportuitslae en hope geleenthede vir gesonde pret!!!

4
5
1
2