Skip Navigation LinksLOK-Klasse

​LeerderOndersteuningsKlasse (LOK)


 

Aanvullende klasse word namiddae vir die volgende vakke aangebied by Hoërskool Outeniqua:

Juniors

Engels en Wiskunde

Seniors

Afrikaans, Engels, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskap


 

Klasse begin om 14:15 en duur tot 15:00

Sien gerus die tye op hierdie OHS Lok rooster 2017 Kw2.pdf (en kliek daarop om dit af te laai en uit te druk).