Skip Navigation LinksOlimpiades

​Olimpiades


Wetenskap Jeug Fokusweek (Mei 2016)

Tiaan Swart (Graad 11A) is genooi om die Nasionale Jeug Wetenskap Fokusweek by te woon, tydens 26 Junie - 1 Julie​ in Pretoria. Slegs die Top 100 leerders in die land per Olimpiade-vraestel word uitgenooi. Hy het deelgeneem aan die Nasionale Fisiese Wetenskappe Olimpiade. Die fokusweek word geborg en aangebied deur die Nasionale Navorsingsfonds (NRF) en die Suid-Afrikaanse Agenstap vir Wetenskap en Tegnologie bevordering (SAASTA).​



Afrikaans Junior Olimpiade (8 Sept 2015)

Nege van die Hoërskool Outeniqua is onder die top-tien presteerders:

Moné Trotski                    7e
Elma Lambrecht               7e
Marizyl Marais                  6e
Zoë Otto                           5e
Theo Mulder                     5e
Wilmari Erasmus               5e
Michael Bezuidenhout      4e
WP Wanneburg                4e
Anja Strobos                     3e

​Baie geluk met die uitsonderlike prestasie.