Skip Navigation LinksOud-Kwaggas

​Oud-Kwaggas


Bemarker: Mnr Johan Botha

  • Selfoon: 083 634 0329
  • E-pos:  bemarking@outeniqua.co.za
Daar is verskeie maniere waarop oud-Kwaggas betrokke kan raak by die skool.  Graag nooi ons elkeen van julle om deel daarvan te vorm. 
 
Ons wil ook graag julle inligting bekom om nuus aangaande reünies en ander spesiale geleenthede te kan kommunikeer.  Laai gerus die vorm af en e-pos of faks dit aan ons.

Oud-Kwagga Inligtingvorm.pdf