Skip Navigation LinksReünies

​Reünies

Reünies bestaan gewoonlik uit ‘n Vrydagaand-kuier, Saterdagoggend ontbyt en ‘n deftige ete op die Saterdagaand.  Ons het ook bottels wyn te koop met hierdie geleenthede, met ‘n spesiale plakker waarop almal se name verskyn wat die geleentheid bywoon.

 

DATUMS VIR 2016 

1956-1966 - 9-10 Sept
1976 - 22-23 Julie
1996 - 28-29 Okt
2006 - 29-30 Julie

 
Stuur asb. u e-posadres na die bemarker vir meer inligting.