Skip Navigation LinksSport

Sport


Adjunkhoof: Mnr P.E. Cloete

​​

Hoërskool Outeniqua bied leerders 'n wye keuse van sportsoorte om aan deel te neem.

Afgesien van ​die akademie, is dit ook 'n gebied waarop Kwaggas voortdurend presteer en hul skool se naam hoog hou!

Ons skool het al talle groot sportmanne en -vroue opgelewer en is trots op elke een van hulle wat die hoogste sport bereik het, d.m.v. toeweiding en deursettingsvermoë.

OHS Sport datumlys gekombineerd 2017.pdf (opgedateer: 22 Feb 2017)