Skip Navigation LinksDatumlys0422-3546

Atletiek Datumlys


 
Atletiekrooster 2017.pdf - Gerieflik vir aflaai en uitdruk

 

2017

NOBYEENKOMSDATUMPLEK
1Kleure Atletiek25 Januarie
26 Januarie (indien 25 Jan uitreën)
Hoërskool Outeniqua
2HJS Uitnodigingbyeenkoms27Januarie (Slegs top 35-40 leerders)Paarl
3George Streekbyeenkoms3 Februarie (hamergooi, hekkies en driesprong).
4 Februarie

Outeniqua

Outeniqua

4Interskole/Hartloopbyeenkoms
Interskole/Hartloopbyeenkoms
6  Februarie (Slegs hamergooi)
8 Februarie
Outeniqua
Oudtshoorn
5Eden/SWD - Streekbyeenkoms18 Februarie Oudtshoorn
6Wes - Kaaplandbyeenkoms17/18 MaartPaarl
7SA-skole28 Maart tot 1 April Durban
8SA-Jeug/Juniors7 - 8 AprilMoet nog bevestig word.
9SA-seniors20-22 AprilMoet nog bevestig word.
10Punt Top 10 byeenkoms30 SeptemberMosselbaai
11Grey Bloem uitnodigings byeenkoms14 OktoberBloemfontein
12Bredasdorp Top 10 byeenkoms20/21 OktoberBredasdorp
13Mooreesburg Top 1028 OktoberMooreesburg

 ​

LW: Die datums is na die beste wete van die webwerf-administreerder korrek en van toepassing, maar kontroleer asb. ook met ander bronne van inligting waarop dit moontlik deurgegee is aan spelers, bv. die nuusbriewe, KwaggaKalender, ens.