Skip Navigation LinksHokkie

​Hokkie

banier_sport_hokkie.jpg 

Met 'n top-gehalte Astro tot hul beskikking, is die Kwagga hokkiespelers beslis​ toegerus vir vertonings uit die boonste rakke.

Vir Enige navrae oor hokkie, kontak asb vir Frederik Olivier by 0798736407 of stuur ‘n epos na astro@outeniqua.co.za

Hockey coaches appliation form Outeniqua HS.pdf


 

Hokkiehoof: Mev S. van der Walt


 
Oefentye vir 2017 (Opgedateer op 22 Mei 2017):

ASTRO
Grasveld A​​
Grasveld B
Oefentye van seunshokkie:
Kwartaal 2 & 3, 2017


​​
Maandae

15:00-16:00: o/14A en B + o/16A

16:00-17:30: 1ste span + o/18B en C 


16:00-17:00: o/16B       

​​
Woensdae

15:00-16:00: o/14A  + o/16A en B

16:00-17:30: 1ste span + o/18B en C


16:00-17:00: o/14B

​Oefentye van dogtershokkie:  Kwartaal 1 (vanaf 21/2), 2 & 3 2017

Dinsdae

15:00-16:00:  o/14 A & o/14 B

o/16 A & o/16 B

o/14 C & D

16:00-17:00:  o/18 A & B

o/18 C & D

o/16 C & D

17:00-17:30: o/18A

 
 

Donderdae

15:00-16:00:  o/16 A & o/16 B

o/14 A & o/14B

o/14 C & D

16:00-17:00: o/18 A *

o/18 B, C & D

o/16 C & D

17:00-17:30: o/18A

*ander spanne kry vanaf kwartaal 2 kans om op 'n rotasie basis op die astro te oefen.


 


 


FIH Hokkie Reëlboek 2013 (397KB)

Besoek ook gerus die Internasionale Hokkie Federasie se Reëls webblad en hul tuisblad by www.fih.ch.

 

Onlangse prestasies:

2017

Spelers wat in die SWD-spanne opgeneem is:

Dogters:

18 A: Chané Altun, Gemma Hoffeldt
16 A: Jana Rossouw
​16 B: Jana Colyn, Janine Wasserman
14 A: Judeke Balt, Deonell Grobler, Chené Adam, Cara Berg
​14 B: Amy Wessels, Maya Hartlief, Elle Engelbrecht

 
Seuns:

SWD o/14B - Kyle Arends, Leighton Malgas
SWD o/16A - Ruach Roux, Ruben van Eck, Sven Africa, Crispen Kaizer
SWD o/18B - Nicklas Redelinghuys, Ruan Joubert
SWD o/18A - Chairo Africa, Rudi Adendorf

Sterkte met die finale voorbereiding vir die toernooie!


 

Argief

Kwagga hokkiespelers verteenwoordig Southern Cape Sables span by National Indoor Hockey Tournament

Baie geluk aan die Kwagga hokkiespelers wat tydens Desember 2016 vir die Southern Cape Sables span aan die National Indoor Hockey Tournament in Kaapstad deelgeneem het.

o/14 Seuns (Wen Brons – B Afdeling)

• Henré Berndt

• Sven Africa

• Stephanus Cilliers

• Christiaan Jacobs

• Jean-Louis van der Watt

o/14 Dogters

• Jana Rossouw

o/16 Seuns

• Jurgen Koegelenberg

• Ruach Roux (Top Doelskieter)

• Ruben van Eck

• Reynier van Rooyen

o/18 Seuns (Wen Goud - B Afdeling)

• Chairo Africa

 
 
 
 

SPELERS VERKIES TOT SWD-SPANNE 2016

Baie geluk aan die volgende spelers wat tot die SWD-spanne verkies is.

 

SEUNS:

o/14 B
Sven Africa

​o/16 A
Ruben van Eck
Ruach Roux
Chairo Africa
Marc Fouché 

o/16 B
Ruan Joubert
Rudi Adendorff

​o/16 C
Henré Berndt

​o/18 A
WF Roux

​o/18 B
Cameron de Oliviera
Edrich Janse van Rensburg

 

DOGTERS

o/14 A
Faronay James
Jana Rossouw
Janine Wasserman
Karla Grobbelaar
Nikita Labuschagne

​o/14 B
Ivanke van Jaarsveld
Monique Tika

​o/16 A
Micha White
Zinzi Dambuza

o/16 B
Lené Conradie
Luné van der Westhuizen

o/18 A
Kristi Gouws
Melissa Loubser
Monique Mostert
Thandeka Swartbooi

​o/18 B
Kara Strydom
Lanney Roubenheimer
Leanne Kearney
Marli Terblanche


 


 

Vier Kwaggaspanne het aan die 2016 Henties Kwagga Junior Hokkieweek toernooi deelgeneem: twee seuns- en twee dogterspanne. Die spanne het goeie sportmangees getoon. Die doel van deelname aan die toernooi is dat spelers mekaar sal leer ken, ervaring sal opdoen en dat die span sal verbeter voordat die hokkieseisoen begin.

Die o/14 A-dogters se afrigter, Benita Gibson, reken dat die kompetisie goed was omdat sterk hokkieskole deelgeneem het. Uitstaande spelers was Jana Colyn, Jamielee de Kock, Nikita Labuschagne en Adele Kumm.

Volgens afrigter Vanessa du Toit, was die hoogtepunt vir die o/14B-dogters die gelykop uitslag teen Bellville HS. Die verdedigers wat elke wedstryd uitstekend volgehou het, verdien ook vermelding.

Nadia Nel, die afrigter van die seunspan, sê die seuns het 110% gegee. Hulle het bewys dat 'n positiewe spangees, saamstaan en hard werk resultate oplewer.  Lucian Roussouw wat vir die eerste keer goalie gespeel het, het die span baie trots gemaak.  Die span is 'n goeie voorbeeld dat:  "Winners are not those who never fail, but those who never quit."

Baie dankie aan die ouers vir hul positiewe ondersteuning.  Ons sien uit na die hokkieseisoen wat voorlê.