Skip Navigation LinksSeuns

​​Hokkie: Seuns

 

Hoërskool Outeniqua se hokkie gaan jaarliks van krag tot krag. Met talle talentvolle spelers wat elke jaar SWD verteenwoordig en talle oud-leerders wat vir verskeie Universiteit spanne speel, kan mens sien hoekom Outeniqua besig is om ‘n hokkie kultuur te skep!

Alle nuwe spelers word hartlik verwelkom, en enige beginners is meer as welkom!

Frederik Olivier is hoof van seuns hokkie en ook die Eerste Span Afrigter. Saam met hom werk ‘n wonderlike span afrigters wat sorg dat die seuns die beste moontlike afrigting kry!


 

Afrigters:

​o/19

​A

Frederik Olivier

​B

​Aniel du Preez

Bestuurder :

Frederik Olivier​

​o/16

​A

Tiaan Terblanche

​B & C

Deon Grobler en JH van Niekerk

​​Bestuurder:

​Johan van der Merwe

​o/14

​A

René Berndt

​B & C

Diwan de Kock en Cameron de Oliveira​

​Bestuurder:

​Marike Fourie​

 

Ons kompeteer teen die top-skole in Suid-Afrika en in 2017 is slegs van die hoogtepunte wedstryde teen :

Wynberg, Bishops, SACS, Paul Roos, Paarl Gim, Bois High en natuurlik ons jaarlikse “Derby” teen York High!

Hoop om julle langs die veld te sien!


Seuns Hokkie inligting vir opkomende gebeure

o/14

  • hokkie proewe vind Dinsdag die 14de Februarie plaas. Die proewe begin om 15:00 en sal by 18:00 klaar wees.
  • Daar sal geen oefening Maandag wees nie!

o/16

  • Die A span oefen Woensdag vanaf 17:00-18:00. Onthou asb van die in betalings van die Roondebosch toernooi.
  • Die B en C span groep oefen Woensdag 16:00-17:00. Almal wat nog die toernooi reëlings van die vakansie kort sal dit by die oefening kry!

o/18

  • 1ste span toergroep moet onthou van die betalings vir Fairmont en Wynberg se toernooie!
  • Die Tweede span groep oefen Woensdag 17:00-18:00. Toernooi inligting sal ook daar deur gegee word!

Finale oefen tye sal deur gegee word sodra die proewes afgehandel is!

***Sien oefentye op die algemene Hokkie bladsy

"Like" gerus ons bladsy op Facebook by : https://www.facebook.com/Outeniqua1stBoysHockeyTeam/

En Instagram by : https://www.instagram.com/outeniqua_hockey/