Skip Navigation LinksKrieket

​Krieket (opgedateer 2017/01/11)

 banier_sport_krieket.jpg

Die Proteas moet maar oppas​ dat die Kwagga krieketspanne hulle nie uitdaag nie, want soos hulle op die oomblik speel, mag 'n paar van ons Nasionale spelers dalk net hul plek in die SA span kwyt wees ten koste van die jong manne van Kwaggaland...

Oefentye (alle oefeninge vind by die krieketnette plaas):

​o19A - Maandae, Dinsdae & Donderdae 15:00-17:00

o17A - Dinsdae & Donderdae 15:00-17:00

o15A - Maandae & Woensdae 15:00-17:00, Donderdae 15:00-16:30

o15B - Maandae & Woensdae 15:00-17:00

Afrigters:

o/19A – J. Els & B. Tukker

o/17A – L. Scriven

o/15A – R. Gerber & T. Terblanché

o/15B – J. Jansen van Rensburg