Skip Navigation LinksNetbal

​Netbal

 banier_sport_netbal.jpg

 

 

Oefentye en Afrigters:

 

 

Netbaloefenrooster 2017

BaanABCDE
15:00 – 16:000/14 C en D
Jackie
Dinsdae en Donderdae
 
0/17 C en D
Maandae en Woensdae
Janine
0/14 A en B
Heimne
Maandae, Dinsdae en Woensdae
0/15 C en D
Slegs Dinsdae en Donderdae
Sunette
 
Maandae en Woensdae
0/18 A en B
Martell
0/15 A en 0/16 A
Izanna
Maandae en Woensdae
0/15 E en F – Maandae en Woensdae
Esti
 
Dinsdae en Donderdae
0/15 en 0/16 B
Mona
 
16:00 – 17: 00

0/18 C en D
Elissa
Maandae en Woensdae

 

 

0/14 E en F
Dinsdae en Donderdae
Marike
 
0/18 E
Maandae en Woensdae
ETA
Dominique/
Michaela
0/18 A en B
Martell
0/17 A en B
Sulene
Dinsdae en Donderdae
 
0/16 E en F
Maandae en Woensdae
ETA
Dominique/
Michaela
 
0/16 C en D
Henna
Maandae en Woensdae
0/15 A en 0/16 A
Dinsdae
Izanna

 

Oefen asb op die baan en tyd waar jy geplot is.

Wees asb stiptelik vir u oefening.


 

Netbalafrigters 2017

 

0/18 A en B           Martell Stronach

0/18  C en D          Elissa Kaplin

0/18 D en E           ETA Dominique / Michaela

         

0/17 A en B           Sulene Wannenburg

0/17 C  en D          Esti Nieuwoudt

 

0/16 en 0/15 A      Izanna Roets

0/16 en 0/15 B      Mona Eygelaar

 

0/16 C en D           Henna Terblanche

0/16   E en F          ETA Dominique Pretorius / Michaela Jordaan

 

0/15 C en D           Sunette Barnard

0/15 E en F            Dominique Pretorius / Michaela Jordaan

 

0/14 A en B           Heimne van Rooyen

0/14 C en D           Jackie Minnie

0/14 E en F           Marike Pool

 


 

Noemenswaardige prestasies
 
2017

 
HS Outeniqua WES-KAAP NETBAL SPELERS
Outeniqua spog met 9 Wes-Kaap spelers.
o14: Lane Coertze
o15: Carmen Olivier, Ancois Jordaan
o16: Alecia Hannes
o17: Charné van der Westhuizen, Anuchka Julyan, Michelle Groves, Tharien Breytenbach                       
o18: Minneke van der Merwe

 
Die 9 Wes-Kaapspan Kwagga netbal spelers vir 2017. Ons is voorwaar trots op hulle. Die spelers neem vanaf 2-6 Julie 2017 deel aan die Nasionele Kampioenskappe in Gauteng.
l n r: Voor : Minneke van der Merwe (0/18), Alecia Hannes (0/16), Lane Coertze (0/14)
         Middel: Charne van der Westhuizen(0/17),  Ancois Jordaan (0/15),  Carmen Olivier (0/15)
         Agter: Tharien Breytenbach (0/17) , Anuchka Julyan (0/17)  en Michelle Groves (0/17)



 

Baie geluk aan die netbal dogters wat opgeneem is in die onderskeie Eden spanne:
o14: Rushan Juries, Anuk Maloney, Lané Coertze, Lise Norman, Kaylee Muller
o15: Carmen Olivier, Heimne Esau, Minke Scheun, Christelle Retief, Ancois Jordaan
o16: Alicia Hannes
o17: Charne vd Westhuizen, Anuchka Julyan, Michelle Groves, Tharien Breytenbach, Elri Neethling, Simon Swanevelder
o18: Danica Kirstein, Lynn-Marie White, Marigene Dunn, Minneke vd Merwe, San-Mari Mulder, Jodie Moolman
 


 

ADRI UYS

Adri Uys is een van die beste netbalspeelsters wat Hoërskool Outeniqua nog gesien het.

Dit is egter nie net haar talente wat haar so ver bring nie. Sy werk ongelooflik hard en is 'n toonbeeld van harde werk wat vrugte afwerp.  Haar leierseienskappe, selfdissipline en wil om te leer is fassinerend. Sy is voorwaar 'n trotse ambassadeur.

Sy speel nog elke jaar van haar laerskool dae af in die Wes-Kaap span wat in Junie vakansies na die nasionale toernooi gaan. Sy het al verskeie hoogtepunte behaal, maar 2016 lewer net al hoe meer suksesse. Sy was by die nasionale toernooi in 2015 gekies as deel van die 0/17 SA oefengroep.

Sy het vroeg in Desember proewe gaan speel en is ingesluit in die Wildeklawer span.  Dit op sigself is voorwaar 'n uitsonderlike prestasie.

Ons wil haar alle voorspoed toewens vir die 6de Februarie. Sy speel proewe in Pretoria en indien sy daar gekies word ontvang sy Nasionale klere en is sy oppad na NZ.

Adri Uys – baie sterkte. Ons is voorwaar baie trots op jou. Alle voorspoed!


  

 

Argief:


 

Wes-Kaap Netbalspanne:

Baie geluk aan die volgende netbalspeelsters wie verkies is tot die onderskeie Wes-Kaap netbalspanne:

​o/14

Heimne Esau
Skaduspelers:    Ancois  Jordaan/Minke Scheun

o/15
Alicia Hannes

o/16
Anuschka Julyan
Michelle Groves
Tarien Breytenbach

o/18
Karien Kruger
Adri Uys