Skip Navigation LinksGeorge

Skaak: George skole

George skoleskaak bestuur:

Voorsitter en sekretaris: Mnr Neels Blom (Hoërskool Outeniqua)
Onder-voorsitter: Mev Linda Jordaan (Voorbereidingskool)

Addisionele Lede:

Mev Karen Adendorff (Laerskool George-Suid)
Me Corine du Plessis (New Dawn Park)
Mev Louise Huddy (York High)
Mev Hannelie Liebenberg (Laerskool Outeniqua)
Mnr Christoff Mans (Laerskool Hoekwil)
Mev Heidi Mostert (Laerskool Blanco)
Mev Helen Steenkamp (Glenwood House)


 

George Skaakklub:

Die George Skaakklub is geleë reg tussen die muurbal- en tennisbane, by die George sportklub, in CJ Langenhovenstr (GPS: -33.953735, 22.449910).

Daar vind elke Donderdagaand tussen 18:00 en 20:00 skaaktoernooie plaas en skoleskaak spelers sal beslis baatvind om daar te gaan speel, aangesien dit gulde geleenthede bied om ervaring op te doen teen sterk senior klubspelers en daar is ook gewoonlik 'n aantal afrigters teenwoordig, wat kan help om jou spel te verbeter. Almal - jonk en oud - is welkom, so kom speel gerus, en bring vriende en familie ook saam! Oor naweke bied die klub ook toernooi aan en die voorlopige programme daarvoor en vir Donderdae kan hier afgelaai word:

George Chess Club Programme - club nights 2016.pdf


George Skaakklub 19022015 Final Results top 15.pdf - uitslae van die 19 Feb tot 19 Maart 60/60+30s etpm toernooi
George Skaakklub 19022015 Rd 5.pdf​ - "pairings" : rondte 5 op 19 Maart
George Skaakklub 19022015 Rd 4.pdf - "pairings" : rondte 4 op 12 Maart
George Skaakklub 19022015 Rd 3.pdf - "pairings" : rondte 3 op 5 Maart 

 

George Skoleskaak spelers wat tans by die klub deelneem:

Arnou Visagie (LS Outeniqua)
Claude van der Schyf (HS Outeniqua)
Corné Fourie (LS George-Suid)
David Whitehead (PW Botha Kollege)
George Swart (HS Outeniqua)
Hennie Volschenk (LS George-Suid)
Joshua Whitehead (PW Botha Kollege)
Juan Odendaal (LS George-Suid)
Kerwin Albertus (HS Outeniqua)
Lian Venter (Tuisskool)
Luan Stander (HS Outeniqua)
Luke Herbst (York High)
Michael Sweetbert (Tuisskool)
MJ Marais (LS George-Suid)
Pieter Dyzel (HS Outeniqua)
Robbie Corker (York High)
Suné Swart (HS Outeniqua)
Wilco Coetsee (LS Outeniqua)
Wynand van der Vyver (HS Outeniqua)