Skip Navigation LinksUitslae0408-511

​Swem - Uitslae

 

Gedurende die skool vakansie het Andre Kleynhans, graad 8B, aan die SA Level 1 swem kampioenskappe te Oos London deelgeneem.

Hy kry die volgende medaljes in sy ouderdomsgroep:
50m rugslag - Goud
100 m rugslag - Goud
100 m borsslag - Goud
50 m borsslag - Silwer
50 m flinderslag - Brons