Skip Navigation LinksTennis

​Tennis (opgedateer 20170123)

banier_sport_tennis.jpg
 


 

Afrigter: Mnr Albert Warren (tennis@outeniqua.co.za / 0837705543)

Organiseerder: Mev Gerna Joubert.

Sterkte aan die volgende tennisspelers met hul wedstryde die week:

Seuns

1 ste span Ma 23 Jan 2017 weg teen Rundle College

2 de span Ma 23 Jan weg teen Oakhill

3de span Dins 24 Jan weg teen Lang. Gim

4de span Do 26 Jan tuis teen York

Dogters

1 ste span Ma 23 Jan weg teen Oakhill

2 de span Di 24 Jan weg teen Lang.Gim

3 de span Do 26 Jan tuis teen York

OHS Tennis Spanne 2017.pdf
 *Sien ook Datumlys bladsy onder Tennis

 

Oefentye:

  • Leerlinge wat alreeds kan tennis speel 1st tot 5de span spelers

    • Maandae            –        15:00 tot 18:00
    • Dinsdae              -        16:00 tot 18:00
    • Woensdae          –        15:00 tot 16:30
    • Donderdae         -        16:00 tot 18:00
  • Ontwikkelingspelers / Beginners

    • Dinsdae              -        14:30 tot 16:00
    • Woensdae          -        16:30 tot 18:00
    • Donderdae         -        14:30 tot 16:00


 

Onlangse noemenswaardige prestasies:


 

Opkomende gebeure: