Skip Navigation LinksUitslae0408-1425

​Tweekamp en Biathle uitslae​

 

2017

OHS Sport uitslae 2017 Tweekamp 2017-SA-Biathlon-Champs-Paarl.compressed.pdf

OHS Sport uitslae 2017 Tweekamp Highgate-InterProv-2017.pdf

  

 

 

Argief

OHS Uitslae 201603 - Tweekamp.pdf - SA Tweekamp byeenkoms, 25-26 Maart 2016, Bloemfontein.

2015 Tweekamp SAs (4 April - Stellenbosch) resultate en gelukwense.pdf


 

3 Maart 2015 SWD Tweekamp Proewe (Oudtshoorn) uitslae van Kwaggas:
o15 seuns:
André Kleynhans 1ste
Maree Pio 2de
Armand Kritzenger 3de

 

 

27 Okt 2014 - Tweekamp:  Uitslae van die Inter-Prov Tweekamp in Port Elizabeth
Baie geluk aan ons tweekamp atlete met die mooi uitslae tydens die afgelope naweek se Inter-Provinsiale Tweekampbyeenkoms in Port Elizabeth:
Seuns o/15
Andre Kleynhans  2de
Maree Pio  4de
Dogters o/17
Yvonne du Plessis  2de
Seuns o/17
Reinard Haupt 1ste (Hardloop 2000m : 6.49  Swemtyd 100m 57.5s)

Reinard Haupt (gr 10) en AC Kleynhans (gr 8) het albei Wes-Kaap Biathle kleure verwerf en neem deel aan
die SA Biathle Byeenkoms in Durban op 28 Junie 2014.


 

Oud-Kwagga Basson Engelbrecht het in Oktober 2014 sy Protea kleure in Driekamp ontvang. Baie geluk!!

Hy en sy ouers betuig hul dank aan almal wat tot dusver so 'n groot aandeel aan die bou van sy karakter en menswees gehad het. Hy hou nogsteeds die skool se bedrywighede dop en hou Outeniqua se naam hoog.