Skip Navigation LinksWaterpolo

Waterpolo

Oefentye:

Seuns: o/19 Maan + Woens 16:00 – 17:00

o/15 Woens + Vry 15:00-16:00

Dogters: almal Dins + Don 15:00 – 17:00

 

SA Schools Water Polo Tournament Code of Conduct.pdf


 

Die volgende leerders het in 2015 SWD Kleure vir Waterpolo ontvang:

o/15 Seuns : Roean van Dolderen

o/15 Dogters : Raye van Rooyen en Luné van der Westhuizen

o/19 Seuns : Paul Rademeyer, Jason Phooko en Mareé Pio

o/19 Dogters: Inge Stander