Kultuur
- Drama ( 0 Articles )
- Musiek ( 0 Articles )
- Skoolkoor ( 1 Article )
- Koorfees ( 1 Article )
-
Instrumentele Ensemble
( 1 Article )
Verskeie instrumente word bespeel in hierdie gewilde ensemble: viool, tjello, dwarsfluit, klassieke kitaar en saksofoon.Ensemble-spel verskaf groot genot aan leerders terwyl hulle die belangrikste aspekte van samespel in musiek implementeer.Hierdie ensemble tree op by verskeie geleenthede soos die George Eisteddfod, Kultuurweek, Prysuitdeling en ander funksies by Hoërskool Outeniqua.Oefentye: Maandae en Dinsdae: 7h20 – 8h00Onder leiding van Mev Kalene Roux en Hannelouw van StadenBelangstellendes is baie welkom. - Sêrgroepe ( 1 Article )
- Debat ( 2 Articles )
- Redenaars ( 2 Articles )
- Mnr. en Mej. Kwagga ( 0 Articles )
- Landsdiens ( 1 Article )
- Wear Art Show ( 0 Articles )
- Die Kwagga ( 2 Articles )
-
Kaleidoskoop
( 0 Articles )
Kuns en Kultuurfees vir hoërskoleAangebied deur Hoërskool OuteniquaDATUM: 28 September tot 2 OktoberAfdelings:- Vokaal(groepsang)
- Instrumentaal
- Drama
- Dans
- Visuele Kuns
- Ontwerp
- Skryfkuns
Meer inligting : www.kaleidoskoop.com
Navrae: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it - Musiekblyspel - Oklahoma ( 0 Articles )
- Blokfluit ensemble ( 1 Article )
- Kultuurweek ( 1 Article )


