Hoërskool Outeniqua High | Welkom by die Kwaggas!

Instrumentele Ensemble

Verskeie instrumente word bespeel in hierdie gewilde ensemble: viool, tjello, dwarsfluit, klassieke kitaar en saksofoon.
Ensemble-spel verskaf groot genot aan leerders terwyl hulle die belangrikste aspekte van samespel in musiek implementeer.
Hierdie ensemble tree op by verskeie geleenthede soos die George Eisteddfod, Kultuurweek, Prysuitdeling en ander funksies by Hoërskool Outeniqua.
Oefentye: Maandae en Dinsdae: 7h20 – 8h00
Onder leiding van Mev Kalene Roux en Hannelouw van Staden
Belangstellendes is baie welkom.
Title Filter 
Display # 
# Article Title Hits
1 Instrumentale ensemble - Algemeen 92