Debat - datums
DEBAT 2012
Die debatprogram is DV as volg:
ATKV ONDERWERPE 2012:
Juniors:Daar behoort ‘n streng verbod op jag (in Suid-Afrika) gestel te word.
Seniors: Die vooropgestelde Nasionale Gesondheidsorg-versekering is in die beste belang van elke Suid-Afrikaner
DATUMS:
- 7 Maart: PraatSaam
Almal in die skool skryf in spanne van drie (3) in.
- 10 Maart: Debatfees- Stellenbosch Woordfees
- 25 April: ATKV-DEBAT oop Mosselbaai
- 4 Mei: ATKV-Redenaars Streekuitdun
- 12 Mei: ATKV-DEBAT halfeind op Riversdal
- 18 Mei: Dink of Sink by DF Malan (spanne van 3 elk)
- 1 Junie: ATKV-REDENAARS halfeind OHS


