Hoërskool Outeniqua High | Welkom by die Kwaggas!

Oud Kwaggas

E-mail Print PDF
Bemarker: Johan Botha
  • Selfoon: 0836340329
  • E-pos:  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Daar is verskeie maniere waarop oud-Kwaggas kan betrokke raak by die skool.  En graag nooi ons elkeen van julle om deel te vorm daarvan. 
 
Ons wil ook graag julle inligting bekom om inligting aangaande reünies en ander spesiale geleenthede te kommunikeer.  Laai gerus die vorm af en e-pos of faks dit aan ons.

Inligtingvorm (kliek om oop te maak)