Hoërskool Outeniqua High | Welkom by die Kwaggas!

Kwagga Trust

E-mail Print PDF
‘n Trust is gestig om leerders en studente finansieel te ondersteun en om tegnologie, asook sport- en kultuurfasiliteite in die skool te bevorder. 
 
Vir meer inligting kontak die bemarker.