Hoërskool Outeniqua High | Welkom by die Kwaggas!

Reünies

E-mail Print PDF

Reünies bestaan gewoonlik uit ‘n Vrydagaand-kuier, Saterdagoggend ontbyt en ‘n deftige ete op die Saterdagaand.  Ons het ook bottels wyn te koop met hierdie geleenthede met ‘n spesiale plakker waarop almal se name verskyn wat die geleentheid bywoon.

Hier voolg die voorlopige datums vir Reünies vir 2012:

1992:        13 – 14 April
1952:        20 – 21 April
1972:        11 – 12 Mei
1982:        1 – 2 Junie
2002:        3 – 4 Augustus
1962:        12 – 13 Oktober

Vir meer inlligting sien die advertensie vir elke jaargroep.