Die afgelope drie jaar skenk die Kwaggas bloed en ons word as een van die skole bestempel wat die meeste bloed skenk.
Elke kwartaal vloei die bloed dus in Kwaggaland om lewens te red.