Baie geluk aan Thomas Smook in gr 9 wat na die landswye finaal van die ATKV se redenaarskompetisie deurgedring het. Dit vind op 17 Augustus in Rustenburg plaas

Baie geluk aan Thomas Smook in gr 9 wat na die landswye finaal van die ATKV se redenaarskompetisie deurgedring het. Dit vind op 17 Augustus in Rustenburg plaas
Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig, aan die voet van die trotse Outeniquaberge. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.
Comments are closed.