Kwaggas verower 74 GOUE MEDALJES Die naaste skool het 18 goue medaljes verower.
Die Kwaggas het ver 9 van die 10 trofeΓ« gewen … wat ‘n WONDERLIKE prestasie!
Daar is altesaam 27 rekords by die byeenkoms gebreek waarvan die Kwaggas 22 rekords gebreek het
Die naaswenner skool het 243 punte aangeteken op al die items van die dag. HoΓ«rskool Outeniqua wen die byeenkoms en teken bykans helfte meer punte as die naaswenner aan met ‘n totaal van 456 punte
TrofeΓ« wenners:
Beste o. 14 Dogter: Lenka Viljoen
Beste o. 14 Seun: Jayden Fourie
Beste o.15 Dogter: Madison O’Connell
Beste o. 15 Seun: Walter van Rensburg
Beste o. 17 Dogter: Meike Coetzee
Beste o. 17 Seun: Zian du Plessis
Beste o. 19 Seun: Neil Erasmus
Victrix Ludorum: Miike Scholtz
Victor Ludorum: Ray-Jordan Schoeman
KWAGGAS WAT REKORDS GEBREEK HET:
- Henco Swanepoel – Hamergooi o. 15 seuns
- Meike Coetzee – Hamergooi o. 17 dogters
- Walter van Rensburg – Gewigstoot o. 15 seuns
- Ray-Jordan Schoeman – Hekkies o.14 seuns
- Mia Herselman – Verspring o.15 dogters
- Miike Scholtz – Hoogspring o.14 dogters
- Darnell Delport – Hoogspring o. 14 seuns
- Jacobus du Plessis – 1500m o. 14 seuns
- Thinus Erasmus – 1500 o. 17 seuns
- Lenka Viljoen – Spiesgooi o. 14 dogters
- Mia Herselman – 100m o. 15 dogters
- Chad Campher – 100m o. 17 seuns
- Zian du Plessis – Gewigstoot o. 17 seuns
- Anzelle Botes – 400m o. 15 dogters
- Walter van Rensburg – Diskusgooi o. 15 seuns
- Lenka Viljoen – Gewigstoot o. 14 dogters
- ZoΓ« Dixon – 90m Hekkies o. 14 dogters
- Ray-Jordan Schoeman – 100m Hekkies o. 14 seuns
- Neil Erasmus – 110m Hekkies o. 19 seuns
- Meike Coetzee – Diskusgooi o. 17 dogters
- Jacobus du Plessis – 88m o. 14 seuns
- Chad Campher – 200m o. 17 seuns
Wel gedaan aan al ons Kwaggas, ons harte blom van TROTS!!!
Comments are closed.