Baie geluk aan die volgende drie Graad 8 leerders wat verkies is tot die VRL.
- Gerard Bekker
- Ludwig Lõtter
- Quntus Lutsch
Sterkte met die groot verantwoordelikheid!
Op die foto saam met die leerders is Mnr. Christo Vorster (Skoolhoof) en Me. Ronel Hattingh (VRL Fasiliteerder
Comments are closed.