Die Gr 12-Vakmusiek leerders van Hoërskool Outeniqua het uitsonderlik presteer in die 2018 Matriek Eindeksamen met ‘n klasgemiddeld van 85.71%. Baie geluk aan hierdie groep wat deurlopend hard gewerk het om so ‘n besonderse prestasie te behaal.
Van links na regs:
Liezl Lamprecht, Danielle Munro, Elizma Beyleveld, Jewlin Jonkers, Elizna Broekman, Felicia Lategan en Gina Theron.