MATRIEKS 1970 – 51 JAAR REÜNIE – 14-16 Mei 2021
Voltooi asseblief die onderstaande vorm :
RSVP: 15 April 2021
’n Faktuur sal aan u verskaf word. Inbetalings kan direk gedoen word.
Bankbesonderhede
Nedbank – Kwagga Trust – 1187 148 350 – Garden Route 198 765 – Verwysing: Naam, Van en Jaar
Besprekings en bevestigings
- As ‘n bespreking en betaling gemaak word, word geen bespreking geag afgehandel te wees totdat Hoërskool Outeniqua / Kwagga Trust die bespreking bevestig en die betaling ontvang is nie.
- Hoërskool Outeniqua / Kwagga Trust stuur ‘n belastingfaktuur aan ‘n individu om ‘n bespreking te bevestig.
Betaling en terugbetalings
- Besprekings moet vooraf geskied.
- Slegs persone wat ten volle betaal het, het toegang tot die reünie.
- Bewys van betaling moet nie later as 7 (sewe) werksdae voor die datum van die reünie ingedien word nie.
Kansellasies
- Persone wat ‘n bespreking wil kanselleer, moet ‘n skriftelike kansellasiekennisgewing aan reunie@outeniqua.co.za stuur.
- Persone wie bespreek en betaal het, maar die bespreking 14 (viertien) werksdae voor die datum kanselleer, bly aanspreeklik vir 20% (twintig) van die koste van die bespreking.
- Persone wat bespreek en betaal het, maar nie die bespreking kanselleer nie, bly aanspreeklik vir die bespreking en verbeur die geleentheidskoste.
Berneen Müller: reunie@outeniqua.co.za – 0833094437