Kalender 2022

Kliek op skakel om die Outeniqua Kalender 2022 aftelaai.

Aanmeldings dokument – Covid 19

Kliek op die skakel om die aanmeldings vorm aftelaai.

Welkom by Hoërskool Outeniqua

Kwaggas kweek kampioene !

Drie oud-Kwaggas wat Suid-Afrika verteenwoordig in die 2020 Olimpiese Spele in Tokio, is ‘n astronomiese prestasie!

Die Kwaggas by Hoërskool Outeniqua in George bars uit hul nate van TROTS.

Op die foto VLNR, pryk Jo-Ané van Dyk (matriek 2015), Elroy Gelant (matriek 2004) en Bianca Buitendag (matriek 2011)

KONTAK ONS

KLIEK HIER

Skoolnuus

Hoërskool Outeniqua is ‘n openbare skool wat daarna streef om: waardegedrewe, gebalanseerde en kwaliteit opvoeding aan leerders te bied en hulle as verantwoordelike en trotse landsburgers voor te berei.

Kwagga Nuusbrief

Skoolaktiwiteite