Die volgende Kwaggas het uitstekend presteer in die ATKV Suid-Kaap Debatkompetisie wat op 20 Mei vir juniors en 21 Mei vir seniors te Riversdal plaasgevind het.
Hiermee die onderskeie junior en senior spanne se prestasies asook dié wat deurgedring het na die Nasionale kompetisie wat later aangekondig sal word.
Ons is baie trots op dié Kwaggas.
Foto 1 :
Juniors:
Twee Kwagga spanne endig onder die top 5 van 13 spanne.
3de:
(van links na regs) Ella Rossouw, Alex König en Toiné van Heerden
Foto 2:
1ste en dring deur na Nasionale rondte:
(van links na regs) Yvonne de Villiers, Hannes de Lange en Annemy van Rooyen
Foto 3:
Seniors:
Vier Kwagga spanne endig onder die top 5 van 15 spanne.
5de:
(van links na regs) Pieter Roux en Carla Krüger
Foto 4 :
4de:
(van links na regs) Joslin Swanepoel en Carina Duvenage
Foto 5:
3de:
(van links na regs) Aíne Ferreira en Caro Gilomee
Foto 6:
1ste en dring deur na Nasionale rondte:
(van links na regs) Zimy Welgemoed en Zike Welgemoed
Comments are closed.