Op 15 Januarie 2022, het die Kwaggas deelgeneem aan die mini Attakwas wat ‘n half maraton van 52km behels. Alhoewel dit baie warm was het die Kwaggas baie goed presteer.
Al drie podium posisies vir seuns is deur drie graad 11 leerders verwerf.
1ste Cronje Beukes
2de Jaydan Durandt
3de Jaco Jacobs
Foto:
Foto 19 VLNR: Jaydan Durandt, Cronje Beukes, Jaco Jacobs
Comments are closed.