Baie geluk aan die volgende leerders wat uitsonderlik presteer het in die UNISA, ABRSM en Trinity Eksterne Musiek Eksamens. ‘n Spesiale gelukwensing gaan aan Kerwin Albertus wat die Trinity Gr.... lees meer →
Hoërskool Outeniqua het hul oorheersing by die skool se krieket in die provinsie bevestig toe hulle die afgelope seisoen die U-19- en U-15 Superliga-titels gewen het. Hulle het die tweede... lees meer →
Twaalf leerders en twee leerkragte van Onze-Lieve-Vrouw Hemelvaart Instituut in Waregem, België, was op besoek aan ons skool gedurende April. Hulle het klasse bygewoon, ons meer oor hulle skool en... lees meer →
Christian Hattingh het deelgeneem aan die SA Driekamp kompetisie (2019 Durban ATU Triathlon Premium African Cup) Hy het ‘n 1ste plek verwerf en is nou die SA driekamp kampioen!
Drie Kwaggas is genooi om te gaan deelneem aan die Suid Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe in Benoni wat plaasgevind het. Spelers kon slegs hier meeding op grond van uitnodiging Die... lees meer →
Alouise Campher en Pelser Maloney van Hoërskool Outeniqua het die afgelope naweek aan die eindronde van die Ekonomie opstelkompetisie by Nedbank CIB se hoofkantoor in die Waterfront deelgeneem. Deelnemers moes... lees meer →
Tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms op 15 Februarie 2019 is Hoërskool Outeniqua se eretoekenning aan oudleerders aan Prof. Mathilda Burden (gebore Gericke) gemaak. Die toekenning is gemaak uit erkenning vir die... lees meer →
Op 31 Januarie het IITPSA (Institute of Information Technology Professionals of South Africa) hul algemene jaarvergadering in Kaapstad gehad. Tydens die geleendheid is die beste RTT en IT leerder vir... lees meer →
Op die 2de Februarie het Tristan Nortje deelgeneem aan die eerste bergfiets “SA Cup Series,” wat ook deel uitmaak van die “Junior World Series.” Hy het ‘n algehele 7de plek... lees meer →