Op 28 Julie 2018 het die Kwaggafietsryers ons naam hoog gehou by die Spur#2 Bergfiets byeenkoms.
OHS se span loop nou voor met n totaal van 160 punte.
Op die foto onder verskyn Christiaan Hattingh en Alissa Coetzer wat albei ‘n eerste plek in hul ouderdomsgroep behaal het. (o/14 sub-juniors)
Baie dankie aan al die ryers wat n bydrae gelewer het om hierdie prestasie te behaal. Ons is baie trots op die Kwaggas.