Alle registerklasse asook sportspanne, kultuurgroepe en presteerders word in die jaarblad gepubliseer.
Bestelvorm:
Die bestelvorm is by u kind se registeronderwyser ook op die skool se webwerf (www.outeniqua.co.za) beskikbaar of by die administratiewe kantoor.
Borg ‘n bladsy:
U of u besigheid kan ook ‘n bladsy teen R150 per bladsy borg waar die naam van u keuse dan onderaan ‘n bladsy gedruk sal word. Inligting is op die bestelvorm beskikbaar of kontak E Gouws by 044 8744156 of kassiere@outeniqua.co.za.
Donasies:
Donasies sal baie waardeer word en alle donasies word aan die begin van die boek erken.
Ek verstaan dat dit kontant met bestelling is .