Elf Kwagga redenaars het deurgedring na die Suid-Ooskaap semi-finaal van die landswye ATKV Redenaarskompetisie. Hulle neem DV op 28 Mei 2022 in Qheberha deel. Baie geluk en beste wense vir... lees meer →
Baie geluk aan die volgende drie Graad 8 leerders wat verkies is tot die VRL. Gerard Bekker Ludwig Lõtter Quntus Lutsch Sterkte met die groot verantwoordelikheid! Op die foto... lees meer →
Baie geluk aan Emile Rossouw Heyns wat 95% behaal het vir Landbouwetenskap in die matriek 2021 eksamen. (more…)
In September 2021 het 30 van ons Gr 8 en 9 Geografie leerders deelgeneem aan SANGO se aanlyn nasionale Geografie Olimpiade. Dit was die heel eerste keer dat Outeniqua saam... lees meer →
Die Musiekleerders van Hoërskool Outeniqua, Mia Moore en Lente Treurnich, het uitstekende resultate behaal in die 2020 Nasionale Matriek Eksamen. Mia het musiek met ‘n gemiddeld van 91% geslaag en... lees meer →
HOOFLEERDERS 2020/2021 Voorste ry van links: Amy Wessels (Hoofdogter), Anuk Maloney (Onderhoofdogter), Ruben Groenewald (Hoofseun) en Wihan Ferreira (Onderhoofseun) Agterste ry van links: Mnr. C. Vorster en mev. R. Hattingh... lees meer →
Einde Julie, wanneer sy klasmaats 'n blaaskansie tydens die wintervakansie neem, is Marcus Buxmann (17) oppad na Nasa (National Aeronautics and Space Administration*) se United Space School in Houston, Amerika.... lees meer →
Grant Campbell van Hoërskool Outeniqua het op 29 Oktober die Netwerk 24 Uitblinkers prysuitdeling in Kaapstad bygewoon. Daar het hy 'n prys ontvang vir ' n 9de plek wat hy... lees meer →
Die Kwagga skaak span het deelgeneem aan die Weskaap Top skole skaaktoernooi in Ceres. Die top 2 skole in elke ouderdomsgroep in Eden/Metro/Overberg/Cape Winelands/Weskus/Sentraal Karoo het aan hierdie toernooi deelgeneem... lees meer →
BAIE GELUK AAN DIE VRL VAN 2020 Voor: Louisa Campher, Alanis Meyer, Rhodé Ferreira, Wynand van der Vyver, Nathan Jansen, Minke Katzke, Lente Treurnich en Amy Wessels. Tweede ry: Kelsey... lees meer →