BAIE GELUK AAN DIE VRL VAN 2020 Voor: Louisa Campher, Alanis Meyer, Rhodé Ferreira, Wynand van der Vyver, Nathan Jansen, Minke Katzke, Lente Treurnich en Amy Wessels. Tweede ry: Kelsey... read more →
BAIE GELUK AAN DIE KWAGGAS SE NUWE HOOFLEIERS Nikita Labuschagne (Onder hoofdogter), Annika van Santen (Hoofdogter), Lucian Rossouw (Hoofseun) en Sven Africa (Onderhoofseun)
Links bo na regs onder: Tinus Botes, Schalk Vermeulen, Estian de Kock, Tiaan Papier, Mnr. Els, Jean van Niekerk, Vuyo Maerman en Keagan Ganga
Links bo na regs onder: Jani Schmidt, Yzanne Potgieter, Jana Colyn, Chanté le Roux, Mev. Eygelaar, Izelle de Wet, Abigail Botha, Christine Houghton-Hawsley en Rohdé du Toit.
Op die 2de en 3de Augustus 2019, het 31 van Hoërskool Outeniqua se leerders aan die Eskom Wetenskap Ekspo, wat by die George Burgersentrum aangebied is, deelgeneem. Die Kwaggas het... read more →
Alouise Campher en Pelser Maloney van Hoërskool Outeniqua het die afgelope naweek aan die eindronde van die Ekonomie opstelkompetisie by Nedbank CIB se hoofkantoor in die Waterfront deelgeneem. Deelnemers moes... read more →
Op 31 Januarie het IITPSA (Institute of Information Technology Professionals of South Africa) hul algemene jaarvergadering in Kaapstad gehad. Tydens die geleendheid is die beste RTT en IT leerder vir... read more →
Hoërskool Outeniqua is baie trots daarop dat twee van ons matriekleerders weer na die premierswoning, Leeuwenhof, in Kaapstad genooi is. Nina Augustyn is vanjaar op die Wes-Kaap se merietelys met... read more →
Die Rotariërs bied jaarliks ’n toespraakkompetisie vir graad 10 en 11 leerders aan. Daar is verskeie kategorieë in Afrikaans en Engels. Die Kwaggas het op 25 Oktober 2018 aan die... read more →
Baie geluk aan die twee trotse Kwagga beurswenners, Marc van der Merwe en Dihan Goussard, twee Ekonomieleerdes van Hoërskool Outeniqua. Hulle het 'n voorlegging aan die Weskaapse Minister van Finansies,... read more →