Op 15 Januarie 2022, het die Kwaggas deelgeneem aan die mini Attakwas wat 'n half maraton van 52km behels. Alhoewel dit baie warm was het die Kwaggas baie goed presteer.... lees meer →
Die afgelope naweek het die Kwagga bergfietsryers deelgeneem aan die eerste been van die Spur-liga. Die Kwaggas het besonder goed presteer en ons is trots op elkeen wat deelgeneem het.... lees meer →