In September 2021 het 30 van ons Gr 8 en 9 Geografie leerders deelgeneem aan SANGO se aanlyn nasionale Geografie Olimpiade. Dit was die heel eerste keer dat Outeniqua saam... lees meer →
Drie oud-Kwaggas wat Suid-Afrika verteenwoordig in die 2020 Olimpiese Spele in Tokio, is ‘n astronomiese prestasie! Die Kwaggas by Hoërskool Outeniqua in George bars uit hul nate van TROTS. (more…)
In September 2020 sou die 9e groep Kwaggas in België gaan kuier het. Ons gashere sou leerders van Onze-Lieve-Vrouw-Hemelvaart in Waregem wees. Teen April 2020 het dit duidelik geword dat... lees meer →
Voor vlnr; Mnr Els(Superintendent), Andries Ludick, Aubrey Adams, Christopher Terblanche Agter vlnr: Ulrich Labuschagne, Lahluma Dyantyi, Aiden Strydom, Wihan Ferreira Afwesig: Oliver Kurz
Voor van links: M. Eygelaar, Judeke Balt, Tertia Grey, Zoë Kolver, Franche Meyer. Agter van links: Johanni van der Hoven, Julia Markram, Kaylee Jones, Anuk Maloney, Mnr C. Vorster
BAIE GELUK AAN DIE KWAGGAS SE NUWE HOOFLEIERS Nikita Labuschagne (Onder hoofdogter), Annika van Santen (Hoofdogter), Lucian Rossouw (Hoofseun) en Sven Africa (Onderhoofseun)
Ons 'back' julle, boys ... Hoërskool Outeniqua se eerste rugby- en hokkiespanne is vanjaar gerugsteun deur wonderlike onderlinge kameraderie en ondersteuning. Die twee spanne het mekaar se rûe letterlik deur... lees meer →
Die Kwaggas se hokkie het met hul jaarlikse kragmetings teen York High afgesluit. Hierdie is ons grootste plaaslike derby. Die wedstryde was van hoë gehalte en die ondersteuning langs die... lees meer →
Kwagga leerders neem 17 Augustus deel aan Tienertoneel by die ArtsCape in Kaapstad. Die produksie se naam is “Hittegolf” en is geskryf deur Martyn le Roux. Dit is oorspronklik 'n... lees meer →