Die Kwaggas se hokkie het met hul jaarlikse kragmetings teen York High afgesluit. Hierdie is ons grootste plaaslike derby. Die wedstryde was van hoë gehalte en die ondersteuning langs die... read more →
Kwagga leerders neem 17 Augustus deel aan Tienertoneel by die ArtsCape in Kaapstad. Die produksie se naam is “Hittegolf” en is geskryf deur Martyn le Roux. Dit is oorspronklik 'n... read more →
Op die 2de en 3de Augustus 2019, het 31 van Hoërskool Outeniqua se leerders aan die Eskom Wetenskap Ekspo, wat by die George Burgersentrum aangebied is, deelgeneem. Die Kwaggas het... read more →
Die Kwaggas se eerste muurbalspan pryk hier trots in hul pragtige drag geborg deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications. Die Kwaggas beleef 'n uitstekende seisoen en het die gedugte... read more →
Twaalf leerders en twee leerkragte van Onze-Lieve-Vrouw Hemelvaart Instituut in Waregem, België, was op besoek aan ons skool gedurende April. Hulle het klasse bygewoon, ons meer oor hulle skool en... read more →