Baie geluk aan die volgende musiekleerders wat uitstekend in hul Unisa Gr.5 Teorieeksamens presteer het: 𝐯.𝐥.𝐧.𝐫. Madri Strydom (92%) Kristin Swart (95%) Megan de Wet (88%) Nicklen Gelderbloem (93%) Hierdie... read more →
Baie geluk aan Thomas Smook in gr 9 wat na die landswye finaal van die ATKV se redenaarskompetisie deurgedring het. Dit vind op 17 Augustus in Rustenburg plaas
Elf Kwagga redenaars het deurgedring na die Suid-Ooskaap semi-finaal van die landswye ATKV Redenaarskompetisie. Hulle neem DV op 28 Mei 2022 in Qheberha deel. Baie geluk en beste wense vir... read more →
Die Wes-Kaap Departement van Kultuur in samewerking met die Baxter Teater in Kaapstad, bied jaarliks ‘n kompetisie aan om drama-aanbiedings in die verskillende distrikte te bevorder. Die kompetisie het... read more →
ATKV Redenaarskompetisie Baie geluk aan Thomas Smook wat 9e in die Wes-Kaap was. (more…)
Die volgende Kwaggas het uitstekend presteer in die ATKV Suid-Kaap Debatkompetisie wat op 20 Mei vir juniors en 21 Mei vir seniors te Riversdal plaasgevind het. (more…)
Die talentvolle saksofoon-speler en oud-Kwagga, Kerwin Albertus, (19jr) het op Vrydag 21 Mei ‘n besonderse huiskonsert aangebied. Saam met hom op die verhoog was die Kaapse jazz-trio, “The Mangoes,” met... read more →
Gedurende die inperkingstyd in 2020, het die ATKV ‘n nuwe kompetisie geloods.Leerders het die geleentheid gekry om hul eie monoloog te skryf, dit op te voer, en hulself dan opgeneem.... read more →
Nicklen Gelderbloem, Gr. 11 leerder van Hoërskool Outeniqua, het die afgelope naweek ‘n huiskonsert aangebied waar hy ‘n program van pragtige kitaarmusiek uitgevoer het. Die geleentheid is deur sy onderwyser... read more →
In September 2020 sou die 9e groep Kwaggas in België gaan kuier het. Ons gashere sou leerders van Onze-Lieve-Vrouw-Hemelvaart in Waregem wees. Teen April 2020 het dit duidelik geword dat... read more →