Die pas afgelope Outeniqua Koorfees was vir die 37ste jaar in 'n ry, 'n reusesukses. Daar het vanjaar 22 kore deelgeneem en die fees is met ywer en entoesiasme deur... read more →
Die vokale ensemble het uitstekend tydens die Tygerberg Eisteddfod presteer en het ‘n skitterende 94,6% met hul optrede behaal. Hulle is gevolglik uitgenooi om op 7 September 2018 aan die finale... read more →
30 April 2018 was Internasionale Jazzdag en ons Jazz ensemble, Die Katz, het hul vakansiedag by 'n werkswinkel spandeer waar hulle meer geleer het van die basiese elemente en fyner... read more →
Die Kwêla span van kykNET – DStv het op Woensdag, 25 April 2018, ons Musiekdepartement besoek. Hulle het ’n opname kom maak oor Kerwin Albertus, die Kwaggas se jong opkomende... read more →
Kerwin Albertus - Gr 11, is gekies om deel te neem aan die Artscape Youth Jazz Festival wat gedurende Junie plaasvind. Hierdie projek strek oor 10 weke en behels ‘n... read more →
Die Musiekdepartement van Hoërskool Outeniqua het op Woensdag 14 Maart ‘n baie suksesvolle Etensuurkonsert aangebied as deel van die NG Moedergemeente se konsertreeks. ‘n Verskeidenheid werke, onder andere My Favourite Things (uit... read more →