Henco Bester – ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Outeniqua is as die top presteerder van die 2020 Wes-Kaapse Virtuele Eisteddfod aangewys. Hy was een van 1792 inskrywings in die kompetisie.... read more →
Die Musiekleerders van Hoërskool Outeniqua, Mia Moore en Lente Treurnich, het uitstekende resultate behaal in die 2020 Nasionale Matriek Eksamen. Mia het musiek met ‘n gemiddeld van 91% geslaag en... read more →
Baie geluk aan die volgende leerders wat uitsonderlik presteer het in die UNISA, ABRSM en Trinity Eksterne Musiek Eksamens. ‘n Spesiale gelukwensing gaan aan Kerwin Albertus wat die Trinity Gr.... read more →
Tussen 16 – 18 Augustus 2019, was die Musiekdepartement na Montagu vir die jaarlikse Musiek-Kuns-Dans-Drama Jeugfees wat deur die RAD-Stigting aangebied word. Die Instrumentale Ensemble, Jazz-orkes en Vokale Ensemble het... read more →
Kwagga leerders neem 17 Augustus deel aan Tienertoneel by die ArtsCape in Kaapstad. Die produksie se naam is “Hittegolf” en is geskryf deur Martyn le Roux. Dit is oorspronklik 'n... read more →
Twaalf leerders en twee leerkragte van Onze-Lieve-Vrouw Hemelvaart Instituut in Waregem, België, was op besoek aan ons skool gedurende April. Hulle het klasse bygewoon, ons meer oor hulle skool en... read more →
Die Gr 12-Vakmusiek leerders van Hoërskool Outeniqua het uitsonderlik presteer in die 2018 Matriek Eindeksamen met 'n klasgemiddeld van 85.71%. Baie geluk aan hierdie groep wat deurlopend hard gewerk het... read more →
Voor: Lara Vellema (Royal Schools’ Dwarsfluit Gr 5 – 86%), Caro Giliomee (Unisa... read more →
Die Wetenskap Ekspo het op 3 - 4 Augustus 2018 by NMU se George kampus plaasgevind. Vier van ons Kwaggas het uitstekend presteer. VLNR: Jani Gerber en Marionne Nel se... read more →
Die toneelstuk “Trippie”, deur Nicola Hanekom, het aan die streeksfinaal van die ATKV-Tienertoneel in Port Elizabeth deelgeneem, en ‘n welverdiende derde plek verwerf. Die spelers is Tashca Kotze en Le... read more →