Die fondsinsamelingsgeleentheid is wonderlik ondersteun deur ouers, ondersteuners en lojale sakelui ondersteun en daar was selfs tot op die laaste nog navrae vir kaartjies. Die vier-man Duitse orkes, Oompah International,... lees meer →
Stefan May (Graad 10) is onlangs gekies om aan SA Junior Hengel Kampioenskappe te Struisbaai 11-14 Januarie 2022 deel te neem. Baie geluk Stefan! (more…)
HOOFLEERDERS 2020/2021 Voorste ry van links: Amy Wessels (Hoofdogter), Anuk Maloney (Onderhoofdogter), Ruben Groenewald (Hoofseun) en Wihan Ferreira (Onderhoofseun) Agterste ry van links: Mnr. C. Vorster en mev. R. Hattingh... lees meer →
Voor vlnr; Mnr Els(Superintendent), Andries Ludick, Aubrey Adams, Christopher Terblanche Agter vlnr: Ulrich Labuschagne, Lahluma Dyantyi, Aiden Strydom, Wihan Ferreira Afwesig: Oliver Kurz
Voor van links: M. Eygelaar, Judeke Balt, Tertia Grey, Zoë Kolver, Franche Meyer. Agter van links: Johanni van der Hoven, Julia Markram, Kaylee Jones, Anuk Maloney, Mnr C. Vorster
Einde Julie, wanneer sy klasmaats 'n blaaskansie tydens die wintervakansie neem, is Marcus Buxmann (17) oppad na Nasa (National Aeronautics and Space Administration*) se United Space School in Houston, Amerika.... lees meer →
Hoërskool Outeniqua se jaarlikse Mnr en Mej Kwagga was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens 10 dogters en 10 seuns meegeding het vir die gesogte titels van Mnr en Mej Kwagga. Die... lees meer →
Hoërskool Outeniqua se jaarlikse Mnr en Mej Kwagga was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens 10 dogters en 10 seuns vir die gesogte titels van Mnr en Mej Kwagga meegeding het. Die... lees meer →
Die Eden MPA Laserrun Kampioenskappe is op 25 Maart 2018 aangebied. Baie geluk aan Elke Scholtz, wat in die dogters o/17 afdeling, en Stef Schoeman, in die seuns o/15 afdeling,... lees meer →