Kwagga atlete behaal altesaam 86 eerste plekke, 58 tweede plekke en 30 derde plekke. Daar was altesaam 9 rekords gebreek op die dag. Kwaggas het 8 van die 9 rekords... lees meer →
KWAGGAS OORHEERS HARTLOOP BYEENKOMS: Kwaggas behaal 121 472 Bekkertabel punte in die spankompetisie. Die naaste skool aan hulle behaal 70 349 punte. Kwaggas se puntetotaal aan die einde van die... lees meer →
Die talentvolle jong Kwagga, Ruan Rossouw, in Graad 8, is in die Suid-Afrikaanse Moderne Pentathlon Assosiasie se Elite Span opgeneem om Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskappe in Kairo, Egipte (7-13 Junie)... lees meer →
Die Kwagga atlete was sterk gemotiveerd om hul beste vertoning by die laaste byeenkoms van die jaar te lewer. In snikhete toestande van 46 grade het hulle hulself onderskei en... lees meer →
Die Kwaggas het weereens goed presteer by hierdie byeenkoms wat sekerlik die grootste Top 10 byeenkoms in die Wes-Kaap is. Hoërskool Outeniqua het vier spanne vir die byeenkoms ingeskryf. Die... lees meer →
Ongeveer 36 van ons atlete het aan hierdie gesogte byeenkoms deelgeneem. Die kompetisie was sterk, aangesien top skole soos Despatch, HJS Paarl en Paarl Girls High aan die toernooi deelgeneem... lees meer →
Meike Strydom (Graad 12), het op 11 Julie 2018 Suid-Afrika by die IAAF O/20 Wêreldkampioenskappe, in Tampere, Finland, verteenwoordig. Sy was een van ‘n handvoljievol atlete wat in gisteroggend se... lees meer →
Drie Kwaggas, Simonn Swanevelder, Hanno du Plessis en Meike Strydom wat deur Atletiek-SA aangewys is om vanaf 7 tot 16 Desember aan die “ 2018 AUSC Region 5 Games” te... lees meer →
Baie geluk aan Meike Strydom, Gr 12 leerder van Hoërskool Outeniqua, wat vanaf 10-15 Julie aan die 2018 “IAAF World Junior Track & Field Championships” in Finland gaan deelneem. Die... lees meer →