Meike gekies vir die SA Junior Atletiekspan na Finland Baie geluk aan Meike Strydom, Gr 12 leerder van Hoërskool Outeniqua, wat vanaf 10-15 Julie aan die 2018 “IAAF World Junior Track & Field Championships” in Finland gaan deelneem. Die... read more → 10 June 2018 No Comments Atletiek, Sport