Op 24 Mei het die Kwaggas se 1ste Gholfspan `n vriendskaplike wedstryd teen HLS Oakdale gespeel. Hulle het 18 gate gespeel en die formaat was “Better Ball Matchplay”. Die Kwaggas... lees meer →
Die Hoërskool Outeniqua is in 1923 gestig, aan die voet van die trotse Outeniquaberge. Die roemryke skool bied ‘n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die volgende waardes moet in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders voorgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.