Ons 1ste Hokkiespanne het verlede week aan die Cape Town International Hockey Tournament deelgeneem Met n groot geveg het die dogters die top 8 en kwartfinaal met 1 punt gemis.... read more →
Ons 'back' julle, boys ... Hoërskool Outeniqua se eerste rugby- en hokkiespanne is vanjaar gerugsteun deur wonderlike onderlinge kameraderie en ondersteuning. Die twee spanne het mekaar se rûe letterlik deur... read more →
Die Kwaggas se hokkie het met hul jaarlikse kragmetings teen York High afgesluit. Hierdie is ons grootste plaaslike derby. Die wedstryde was van hoë gehalte en die ondersteuning langs die... read more →
Die o/16A Seunshokkiespan het hul seisoenby die “Top Schools” toernooi te Paarl Gimnasium afgesluit. Hulle het teen van die beste o/16 Spanne in die land gespeel. Die seuns het hulself... read more →
Kwagga dogtershokkie spog hierdie jaar met 7 spelers in die onderskeie Edenspanne. Ons is baie trots op hierdie talentvolle spelers en wens hul alle voorspoed toe met hul toernooie gedurende... read more →
Die dogtershokkie afrigters van Hoërskool Outeniqua is baie trots op hul nuwe sportdrag wat deur DEMTECH Architectural Service geborg word. Hulle sien uit na ‘n belowende Hokkieseisoen wat voorlê vir... read more →
Die dogtershokkie 1ste span het Saterdag, 24 Maart 2018 teen Brackenfell 4-1 geseëvier. Dit was ook die eerste wedstryd sedert die span hul nuwe speelklere en sakke van hul borge ontvang... read more →
Die seunshokkie 1ste span het Saterdag, 24 Maart 2018 teen Bellville 4-1 gewen. Baie dankie aan ons borge: FMS, Ramble en Exocet/ Spoed wat hul so spoggerig laat lyk!
Hoërskool Outeniqua is in groot afwagting op die jaarlikse o/14 Kwagga Junior Hokkieweek wat vir die 8ste jaar deur die skool aangebied word. Tien dogter- en agt seunspanne van regoor... read more →