Twaalf van Kwaggas se muurbalspelers het die afgelope naweek aan 'n individuele toernooi op Oakdale deelgeneem. Skole wat deelgeneem het, is Oakdale, Paul Roos, York High en Outeniqua. Ons is... read more →
Hierdie KWAGGA muurbalspelers het reeds hul staal gewys tydens die afgelope SA Plattelandtoernooi in Bloemfontein. Kwaggas is trots om te sê dat Philip Myburgh en Ainé Ferreira opgeneem is in die... read more →
Kwaggas se eerste muurbalspan pronk hier spoggerig in hul spandrag geborg deur AKADEMIA. Die span sien uit na die seisoen wat hopelik eersdaags sal afskop. Hulle is entoesiasties en oefen reeds... read more →
Die Kwaggas se eerste muurbalspan pryk hier trots in hul pragtige drag geborg deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications. Die Kwaggas beleef 'n uitstekende seisoen en het die gedugte... read more →
Hoërskool Outeniqua se eerste seuns- en dogtersmuurbalspan, word vanjaar vir die tweede opeenvolgende jaar deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications geborg. Hier verskyn die trotse spelers saam met hulle... read more →
Twaalf spelers van Hoërskool Outeniqua is opgeneem in die EDENSPAN en neem vanaf 27 -30 April 2018 in Bloemfontein aan die SA Plattelandtoernooi deel. Ons wens die uitblinkers alle sterkte... read more →