Outeniqua se eerste netbalspan het deurgedring na die Nasionale Topskole toernooi wat vanaf 20-22 Julie 2018 te Boksburg aangebied word. Hierdie is 'n elite toernooi waar die beste skole oor... lees meer →
Baie geluk aan die volgende Kwagga netbalspelers wat verkies is tot die onderskeie Wes-Kaap spanne. Hierdie dogters gaan aan die “All Ages” toernooi van 24 Julie tot 28 Julie te Boksburg... lees meer →
Kwagga Netbal spog hierdie jaar met 9 spelers wat in Eden netbalspanne verkies is. Hierdie groep dogters gaan van 12 Julie tot 14 Julie deelneem aan die Interdistrik toernooi te... lees meer →
Michelle Groves, 'n matriekleerder van Hoërskool Outeniqua en tans Outeniqua se 1ste netbalspansenter, is op pad Australië toe. Michelle verteenwoordig die o/18 SA netbalspan. Die span vertrek op 25 Mei... lees meer →
Kwagga netbal bedank Fine and Country vir hul borgskap van die afrigters se klere vir die komende seisoen. Saam met hulle verskyn mev. Karin de Klerk en Cecilia Sole' van... lees meer →
Netbal uitslae 2018 | Loerie sportdag – Wittedrift 0/14 A Wen Mchlachlan 21 1 Verloor Pearson 6 – 8 Wen Paul Sauer 7 – 3 0/15 A Wen Sentraal 13... lees meer →