Kwagga atlete behaal altesaam 86 eerste plekke, 58 tweede plekke en 30 derde plekke. Daar was altesaam 9 rekords gebreek op die dag. Kwaggas het 8 van die 9 rekords... read more →
Twee Kwaggas het as Eden Kushengelaars van 9-15 Januarie 2022 te Struisbaai aan die Suid-Afrikaanse Kushengel Junior Kampioenskaptoernooi deelgeneem. (more…)
KWAGGAS OORHEERS HARTLOOP BYEENKOMS: Kwaggas behaal 121 472 Bekkertabel punte in die spankompetisie. Die naaste skool aan hulle behaal 70 349 punte. Kwaggas se puntetotaal aan die einde van die... read more →
Op 15 Januarie 2022, het die Kwaggas deelgeneem aan die mini Attakwas wat 'n half maraton van 52km behels. Alhoewel dit baie warm was het die Kwaggas baie goed presteer.... read more →
Stefan May (Graad 10) is onlangs gekies om aan SA Junior Hengel Kampioenskappe te Struisbaai 11-14 Januarie 2022 deel te neem. Baie geluk Stefan! (more…)
Drie oud-Kwaggas wat Suid-Afrika verteenwoordig in die 2020 Olimpiese Spele in Tokio, is ‘n astronomiese prestasie! Die Kwaggas by Hoërskool Outeniqua in George bars uit hul nate van TROTS. (more…)
Baie geluk aan die graad 12 Kwagga, Johann Oberholzer, met sy puik pluimbal prestasie. Hy is gekies om Suid Afrika te verteenwoordig in die Interkontinentale Junior Kampioenskappe wat vanaf 27... read more →
Die talentvolle jong Kwagga, Ruan Rossouw, in Graad 8, is in die Suid-Afrikaanse Moderne Pentathlon Assosiasie se Elite Span opgeneem om Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskappe in Kairo, Egipte (7-13 Junie)... read more →
Baie geluk aan die Kwagga, Kyle Koeries, aan wie Eden kleure vir die 2020-2021 Seiljag Seisoen toegeken is. Kyle is een van die agt deelnemers wat die toekenning in die... read more →
Hierdie KWAGGA muurbalspelers het reeds hul staal gewys tydens die afgelope SA Plattelandtoernooi in Bloemfontein. Kwaggas is trots om te sê dat Philip Myburgh en Ainé Ferreira opgeneem is in die... read more →